Skip to main content

Hoede, caps of pette - net wat jy wil...

Jou Afrikaanse pet-prater GROOTHANDELAAR .Ons help klein besighede om geld te maak. 


Stuur jou plan na ons, dat ons sien hoe loop die blikkantien

 

Gooi mielies

Wat de hel doen ons?

Ons het 'n span wat ingeskakel is op die Afrikaanse kultuur en wat Afrikaans en Engels  (partykeer Mengels) pette ontwerp en vervaardig wat jy kan verkoop


Ons stel pakkette saam wat jou pas en geld maak en ons het meer as 'n duisend verskillende planne vir jou, letterlik!


Of jy nou 'n klein besigheid reeds het, of winkel of een wil begin of markte doen, ons is hier om te help

Ons doen ook grootmaat bestellings op aanvraag!

Join pette.co.za for Unmatched Wholesale Apparel Solutions - ja bla bla bla bla - verkoop net iets

Lekke pette, ou maat

Our Services, nee ons weet nie- ons praat Afrikaans en so...

1

Pette, net waar jy kyk

2

Ons bou iets vir jou

3

Vinnige Fanie

Testimonials

Customer Testimonials

Pette has transformed my business. The quality of their clothing is unparalleled!

Amazing service and quick delivery. Highly recommend!

Die is fake - moenie die testimonials glo nie

Get in Touch with Us - nee vergeet van die - stuur 'n whatsapp boodskap na 078 588 9348